Karamelletjies – karamel likeur

R142.00

Karamelletjies – karamel likeur
24% Alc. Vol
Hierdie heerlike grapsap is perfek vir daai klein oomblikke van toegewing. Die mengsel van soetheid en alkohol sorg vir ‘n ware partytjiedier. Geniet dit as ‘n skopdop, op ys, oor nageregte of gebruik hierdie gladde karamel likeur vir kreatiewe gemengde drankies. Met trots gemaak in Suid Afrika
Gaan goed af as hy koud is.

SKU: BAROQKAR Categories: , Tags: ,
  Ask a Question

Karamelletjies
karamel likeur
24% Alc. Vol
Hierdie heerlike grapsap is perfek vir daai klein oomblikke van toegewing. Die mengsel van soetheid en alkohol sorg vir ‘n ware partytjiedier. Geniet dit as ‘n skopdop, op ys, oor nageregte of gebruik hierdie gladde karamel likeur vir kreatiewe gemengde drankies. Met trots gemaak in Suid Afrika
Gaan goed af as hy koud is.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

General Inquiries

There are no inquiries yet.

You may also like…

Scroll to Top