Vinnige Frikkie – Brandewyn Liqueur

R142.00

Vinnige Frikkie – Brandy Liqueur

SKU: BARBRAN Categories: , Tags: ,

Frikkie word spesiaal gemaak om jou gemoed te lawe. Na ‘n lang dag se swoeg en sweet terwyl die Afrika son sak, skink jy hom. Geniet hom langs ‘n knetterende Bosveldvuur of sommer op jou voorstoep. Stadig gly die stroopsoet nektar by jou keel af en jou gemoed is vol. Hel, dis mos nou die goeie lewe. Trots Suid-Afrikaans. Hier geniet ons Brandewyn in ons moedertaal.
Skielik word jy teruggebring na realiteit……Pappa, skink vir Mamma ook ‘n knertsie Frikkie.

Hits: 9

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Scroll to Top