Skip to product information
1 of 1

African Tanacity

Baroq Karamelletjies - Karamel liqueur

Baroq Karamelletjies - Karamel liqueur

Regular price R 164.99 ZAR
Regular price Sale price R 164.99 ZAR
Sale Sold out

KARAMELLETJIES?

Hierdie heerlike grapsap is perfek vir daai klein oomblikke van toegewing. Die mengsel van soetheid en alkohol sorg vir 'n ware partytjiedier. Geniet dit as ‘n skopdop, op ys, oor nageregte of gebruik hierdie gladde karamel likeur vir kreatiewe gemengde drankies.

 

24% Alc. Vol

Met trots gemaak in Suid Afrika
Gaan goed af as hy koud is.

GOOI MIELIES

View full details